Kategese Pryslys

Odos

Kategese : Die werkboeke van ODOS s pryse is oos volg :
Gr 1-3 : Odos 1= R116-00
Gr 4-6 : Odos 4= R 116-00
Gr 7-9 : Odos 7= R55-00
Gr 10 : Odos 10 = R110-00

Liewe Ouers, stuur asseblief die boekfooi saam met jou kind, of EFT na die gemeente se bankrekening by ABSA 220580385 As verwysing sleutel net jou kind se naam en graad in. Baie dankie - Onthou dr Johan Smit se boek "Help! My kind word groot" is ook beskikbaar @R80. Geniet jou kind se kategese saam met hom/haar
-
Ds Strydom